Resources
Gesinne en Tegnologie
Hoe word ons ‘n gesin wat wys met tegnologie te werk gaan? Eenvoudige riglyne (geïnspireer deur Andy Crouch se boek nl. The Tech-Wise Family) Tegnologie is hier om te bly en daarom is die belangrik dat gesinne saam dink oor hoe hulle tegnologie gebruik in hul...
Gebed – Thomas Aquinas
"Grant me, O Lord my God,Understanding to know you.Diligence to seek you.Wisdom to find you.A life that is pleasing to you.Perseverance to wait for you.And a loving trust that will lay hold of you at last." St. Thomas Aquinas
Verbeeldingsgebed Gee dit vir Jesus
Vind 'n plek waar gemaklik kan sit en waar jy nie gesteur gaan word nie. Neem jou tyd om rustig te raak. Maak jou oë toe as dit jou help om te fokus. Gaan in jou verbeelding na ‘n stilplek - miskien is dit 'n veld, 'n strand of iewers rustig waar jy veilig voel. Sien...
Verbeeldingsgebed Joh 21
Sluit jou oë. Haal 'n paar keer diep asem...neem jou tyd.... Stel nou jouself voor dat jy langs die See van Galilea staan, waar hierdie ontmoeting tussen Jesus en Petrus plaasvind. Jy hou die ontmoeting dop......Voel die hitte van die oggendson, hoor die water wat...
Adres
Portion 397 of Waterkloof no 305
R24, Waterkloof
Rustenburg
Kerkkantoor
Kantoor ure:
Maandae tot Donderdae
vanaf 09:00 tot 13:00
Kontak Nommer:
079 509 6319
info@watervalgemeente.co.za
Sondae Dienste
Dienstyd: Sondae 09:00
Ons sien uit daarna om jou te ontmoet.



