Bydraes

Ons Gee

Ons glo dat gee nie net ’n praktiese daad is nie, maar deel van ons aanbidding en toewyding aan God. Wanneer ons gee, erken ons dat alles wat ons het van Hom kom en dat ons saam bou aan Sy koninkryk.
Jy kan ‘n bydrae maak met Snapscan of jy ‘n direkte EFT doen. Baie dankie dat jy hierdie bediening ondersteun.

Snapscan

Click op die image

Direkte EFT

AGS Waterval Gemeente
Standard Bank
Rekeningnommer: 033135320
Tipe: Tjek Rekening
Takkode: 051001
Swift: SBZA ZA JJ

BouFonds

AGS Waterval Gemeente
Standard Bank
Rekeningnommer: 65 370 960 9
Tipe: Spaar Rekening
Verwysing: Bouprojek
Hoe dra ek by met Snapscan?

Jy kan op die ‘payment link’ prentjie hierbo klik en dit sal jou direk na ons Snapscan blad neem.
Indien jy die QR kode wil gebruik moet jy:

    1. Laai eers die toepassing (app) af op die google play of apple store.
    2. Maak die SnapScan app oop en tik op SCAN.
    3. Hou dan bloot jou slimfoon se kamera oor die unieke Waterval Gemeente SnapCode (‘n QR-kode, of vierkantige barcode) om te skandeer.
    4. Kyk ook Sondae uit vir die SnapCode by die uitgange
    5. Die app identifiseer Waterval Gemeente outomaties en vra jou om die bedrag te verskaf wat jy wil oorbetaal.
    6. Jy verskaf dan jou unieke en veilige PIN om die transaksie te bevestig en te voltooi.
    7. Waterval Gemeente sal dan ‘n kennisgewing ontvang via SMS en epos dat die betaling gemaak is.
    8. Die persoon wat die inbetaling doen, bly ook op ons versoek anoniem in die kennisgewings.
Adres

Portion 397 of Waterkloof no 305
R24, Waterkloof
Rustenburg

Kerkkantoor

Kantoor ure:
Maandae tot Donderdae
vanaf 09:00 tot 13:00

Kontak Nommer:
079 509 6319
info@watervalgemeente.co.za

Sondae Dienste

Dienstyd: Sondae 09:00

Ons sien uit daarna om jou te ontmoet.

Sosiale MEdia
Copyright © 2026 AGS Waterval Gemeente. All Rights Reserved.