Verbeeldingsgebed Gee dit vir Jesus

Verbeeldingsgebed Gee dit vir Jesus

Vind ‘n plek waar gemaklik kan sit en waar jy nie gesteur gaan word nie. Neem jou tyd om rustig te raak. Maak jou oë toe as dit jou help om te fokus. Gaan in jou verbeelding na ‘n stilplek – miskien is dit ‘n veld, ‘n strand of iewers rustig...
Verbeeldingsgebed Joh 21

Verbeeldingsgebed Joh 21

Sluit jou oë. Haal ‘n paar keer diep asem…neem jou tyd…. Stel nou jouself voor dat jy langs die See van Galilea staan, waar hierdie ontmoeting tussen Jesus en Petrus plaasvind. Jy hou die ontmoeting dop……Voel die hitte van die oggendson,...