Wie is
Ons
Welkom by ons Gemeente
Ons is ’n AGS Gemeente in Rustenburg genaamd Waterval Gemeente ook bekend as die Grasdak. Die gemeente is gestig deur Past. Christo Visser. Sedertdien het ons ’n geestelike tuiste geword vir mense van alle agtergronde – ’n plek waar jy jouself kan wees.
Ons droom van:
- ’n Gemeente waar mense veilig voel om hul ware self te wees.
- ’n Gemeenskap waar harte oopgaan om Jesus te ontmoet.
- ’n Reis waar ons saam leer ken Wie Hy is, en Hom met vreugde aan ons vriende kan voorstel.
Of jy nuut is in geloof, al vir lank saam met die Here stap, of soekend is – JY is welkom hier. Ons bid dat jy in ons gemeente iets van God se liefde en aanvaarding sal ervaar.
Kerk Adres
Portion 397 of Waterkloof no 305
R24, Waterkloof
Rustenburg
Kerkkantoor
Kantoor ure:
Maandae tot Donderdae
vanaf 09:00 tot 13:00
Kontak Nommer: 079 509 6319
ePos: info@watervalgemeente.co.za
Sondae Dienste
Dienstyd: Sondae 09:00
Ons sien uit daarna om jou te ontmoet.